En nou het ons ChatGPT. Dis ‘n feit. Die ‘wat nou’ deel van die titel is aspris gedoen. Om die waarheid te sê: Daar is nie baie‘wat nou’ verslae oor ChatGPT nie. Die AI-taal verwerking program het die wêreld aan die praat … Wat is ChatGPT? Inderdaad, nou het ons ChatGPT. En meeste mense sê […]